Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolhou
skoolhou [boodskap #137927] So, 12 September 2021 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolhou
Afbreking: skool•hou
Samestelling: skool + hou


Werkwoord: hou skool, skoolhou
Verlede tyd: het skoolgehou

Betekenis:
• Om onderwys te gee.

Gebruik:
• Die onderwyser het sommer onder 'n boom skoolgehou.

Sinoniem:
• doseer
• klasgee
• onderrig

Vertaling:
Engels: to teach, give lessons
Nederlands: schoolhouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nierkanker
Volgende onderwerp: a-lyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:31:50 MGT 2024