Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nierkanker
nierkanker [boodskap #137926] So, 12 September 2021 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nierkanker
Afbreking: nier•kan•ker
Samestelling: nier + kanker


Selfstandige naamwoord: nierkanker
Meervoud: nierkankers

Betekenis:
• Kwaadaardige aandoening van die niere.

Gebruik:
• Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom en uroteelselkarsinoom van die renale pelvis.

Vertaling:
Engels: kidney cancer, renal cancer
Nederlands: nierkanker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyfhoek
Volgende onderwerp: skoolhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:32:55 MGT 2024