Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skemer
skemer [boodskap #137899] Wo, 08 September 2021 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skemer
Afbreking: ske•mer


Selfstandige naamwoord: skemer
Meervoud: skemers

Betekenis:
• Dowwe, gedempte lig, soos met die oorgang tussen dag en nag.

Gebruik:
• Ons gaan teen skemer 'n drankie drink en na die sonsondergang kyk.

Sinoniem:
• aandgrou
• douvoordag
• halfdonker
• halflig
• sononder
• sonsondergang
• vroegaand
• voornag

Hiponiem:
• aandskemer
• oggendskemer

Afgelei:
• skemeraand
• skemerdonker
• skemerdrankie
• skemerig
• skemering
• skemerkamer
• skemerkelkie
• skemerkroeg
• skemerlamp
• skemerland
• skemerlig
• skemermôre
• skemeroggend
• skemeronthaal
• skemerparty
• skemertabberd
• skemerte
• skemertyd
• skemeruur
• skemerwêreld

Vertaling:
Engels: dusk, twilight
Nederlands: schemer


Werkwoord: skemer
Verlede tyd: het geskemer

Betekenis:
• Om flou te skyn.

Gebruik:
• Die staat se ligte skemer in die kamer in.

Afgelei:
• deurskemer

Vertaling:
Engels: to gleam
Nederlands: schemeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e-posadres
Volgende onderwerp: onnutsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:47:25 MGT 2024