Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » e-posadres
e-posadres [boodskap #137898] Wo, 08 September 2021 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
e-posadres
Afbreking: e-pos•a•dres
Samestelling: e-pos + adres


Selfstandige naamwoord: e-posadres
Meervoud: e-posadresse
Verkleinwoord: e-posadressie
Meervoud van verkleining: e-posadressies

Betekenis:
• 'n Adres vanwaar of waarheen e-pos (elektroniese pos) gestuur kan word.

Gebruik:
• Wat is jou e-posadres?

Spelfout:
• eposadres

Vertaling:
Engels: e-mail adres
Nederlands: e-mailadres

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pantomime
Volgende onderwerp: skemer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:32:14 MGT 2024