Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekke
ekke [boodskap #137890] Ma, 06 September 2021 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekke
Afbreking: ek•ke
Uitspraak: /ˈɛkə/


Persoonlike voornaamwoord: ekke

Betekenis:
• Nadruksvorm van ek. Die spreker verwys nadruklik na hom- of haarself.

Gebruik:
• Wie kom saam? Ekke!
• Ek sê so, ekke wat Gert!

Sinoniem:
• ek

Afgelei:
• ekkerig

Vertaling:
Engels: I
Nederlands: ikke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooidag
Volgende onderwerp: ekself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:29:38 MGT 2024