Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooidag
rooidag [boodskap #137889] Ma, 06 September 2021 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rooidag
Rooidag
rooidag
Afbreking: rooi•dag
Samestelling: rooi + dag


Selfstandige naamwoord: rooidag
Meervoud:

Betekenis:
• Die aanbreek van die nuwe dag; tyd net voor die sonsopkoms.

Gebruik:
• Teen rooidag het hulle die perde opgesaal en in die pad geval.

Sinoniem:
• dagbreek
• daglumier
• daeraad
• hoenderkraai
• lumier
• môregloed
• môrelig
• môreskemering
• môrestond
• oggendstond
• rooidag

Vertaling:
Engels: dawn, day-break
Nederlands: dageraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leefstyl
Volgende onderwerp: ekke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:38:09 MGT 2024