Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soengroet
soengroet [boodskap #137884] Ma, 06 September 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soengroet
Afbreking: soen•groet
Samestelling: soen + groet


Werkwoord: soengroet
Verlede tyd: het gesoengroet

Betekenis:
• Om iemand met 'n soen/kus te groet, meestal op die mond.

Gebruik:
• Deesdae verkies mense 'n handdruk bo 'n soengroet.

Sinoniem:
• kusgroet

Vertaling:
Engels: to greet with a kiss
Nederlands: kusgroet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingedagte
Volgende onderwerp: verfrissend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:40:06 MGT 2024