Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingedagte
ingedagte [boodskap #137883] Ma, 06 September 2021 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingedagte
Afbreking: in•ge•dag•te
Samestelling: in + gedagte


Byvoeglike naamwoord: ingedagte
Attributief: ingedagte

Betekenis:
• Verdiep in eie gedagtes.

Gebruik:
• Sy was ingedagte en het nie die oond se klokkie gehoor toe dit afgaan nie.

Sinoniem:
• afgetrokke
• afwesig
• dromerig
• vergeetagtig
• vergeterig
• verstrooid

Vertaling:
Engels: absent-minded, lost in thought
Nederlands: in gedachten verzonken

Nota:
• Hou "in gedagte" (twee woorde) dat mense soms "ingedagte" (een woord) kan wees en dinge sal vergeet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinvol
Volgende onderwerp: soengroet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:32:35 MGT 2024