Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolverdeling
rolverdeling [boodskap #137878] So, 05 September 2021 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rolverdeling
Afbreking: rol•ver•de•ling
Samestelling: rol + verdeling


Selfstandige naamwoord: rolverdeling
Meervoud: rolverdelings
Verkleinwoord: rolverdelinkie
Meervoud van verkleining: rolverdelinkies

Betekenis:
• Die toewysing van rolle aan die akteurs in 'n rolprent, toneelstuk, ens.

Gebruik:
• Die rolverdeling van 'n fliek word deur die regisseur bepaal.

Sinoniem:
• rolbesetting

Vertaling:
Engels: cast
Nederlands: rolverdeling, rolbezetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argumenteer
Volgende onderwerp: eksposisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:44:24 MGT 2024