Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenwerking
teenwerking [boodskap #137875] So, 05 September 2021 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenwerking
Afbreking: teen•wer•king
Samestelling: teenwerk + -ing


Selfstandige naamwoord: teenwerking
Meervoud: teenwerkinge, teenwerkings
Verkleinwoord: teenwerkinkie
Meervoud van verkleining: teenwerkinkies

Betekenis:
• Die handeling van teenwerk; teenstand wat teen iets gebied word.

Gebruik:
• Maatreëls vir die teenwerking van korrupsie blyk nie besonder geslaagd te wees nie.

Sinoniem:
• aanvegting
• bekamping
• bestryding
• bevegting
• ondergrawing

Antoniem:
• samewerking

Vertaling:
Engels: thwarting, opposition
Nederlands: tegenwerking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inskrywingsvorm
Volgende onderwerp: teenwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:37:50 MGT 2024