Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noors
Noors [boodskap #137871] So, 05 September 2021 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noors
Afbreking: Noors
Uitspraak: /nuə̯rs/


Selfstandige naamwoord: Noors
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal van Noorweë; 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 5 miljoen sprekers.

Gebruik:
• Daar is twee variante van Noors: Boekmaal en Nieu-Noors.

Sinoniem:
• Noorweegs

Vertaling:
Engels: Norwegian
Nederlands: Noors


Byvoeglike naamwoord: Noors
Attributief: Noorse

Betekenis:
• Betreffende Noorweë of hulle taal.

Gebruik:
• Die maatskappy het 'n vakature vir 'n Noorse vertaler.

Sinoniem:
• Noorweegs

Vertaling:
Engels: Norwegian
Nederlands: Noors

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Noor
Volgende onderwerp: omblaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:47:07 MGT 2024