Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noor
Noor [boodskap #137870] So, 05 September 2021 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noor
Afbreking: Noor
Uitspraak: /nuə̯r/


Selfstandige naamwoord: Noor
Meervoud: Nore
Verkleinwoord: Noortjie
Meervoud van verkleining: Noortjies

Betekenis:
• Inwoner of burger van Noorweë.

Gebruik:
• Sy het met 'n Noor getrou.

Sinoniem:
• Noorweër

Vertaling:
Engels: Norwegian
Nederlands: Noor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baksel
Volgende onderwerp: Noors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:30:04 MGT 2024