Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nimmer
nimmer [boodskap #137867] So, 05 September 2021 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nimmer
Afbreking: nim•mer


Bywoord: nimmer

Betekenis:
• 'n Nadruklike ontkenning. Op geen oomblik nie.

Gebruik:
• Ek sal haar nimmer vergeet nie.

Spreekwoord:
• Nooit as te nimmer. [Oor my dooie liggaam.]
• So nimmer as te nooit. [Werklik nooit nie.]

Sinoniem:
• nooit

Antoniem:
• immer

Afgelei:
• nimmereindigend
• nimmermeer

Vertaling:
Engels: never
Nederlands: nimmer

Nota:
• Bywoord van tyd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epifoor
Volgende onderwerp: immer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:40:14 MGT 2024