Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anafoor
anafoor [boodskap #137865] So, 05 September 2021 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anafoor
Afbreking: a•na•foor


Selfstandige naamwoord: anafoor
Meervoud: anafore
Verkleinwoord: anafoortjie
Meervoud van verkleining: anafoortjies

Betekenis:
• Stylfiguur waar 'n woord of frase aan die begin van opeenvolgende sinne, sinsnedes of versreëls herhaal word.

Gebruik:
• Jacques Brel gebruik 'n anafoor in die vers: "Laat my die skadu word van jou skadu; die skadu van jou hand; die skadu van jou hond; maar verlaat my nie."

Wisselvorm:
• anafora

Antoniem:
• epifoor

Vertaling:
Engels: anaphora
Nederlands: anafoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glyklank
Volgende onderwerp: epifoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:36:03 MGT 2024