Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seine
seine [boodskap #137862] Sa, 04 September 2021 17:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seine
Afbreking: sei•ne
Samestelling: sein + -e


Selfstandige naamwoord: sein
Meervoud: seine
Verkleinwoord: seintjie
Meervoud van verkleining: seintjies

Betekenis:
• Meervoud van sein; meer as een sein.

Gebruik:
• Daar is geen bewyse dat WiFi en ander draadlose seine 'n mens se gesondheid beïnvloed nie.

Homofoon:
• syne (behoort aan hom)

Vertaling:
Engels: signals
Nederlands: seinen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaam
Volgende onderwerp: stat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:27:27 MGT 2024