Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvloed
oorvloed [boodskap #137838] Do, 02 September 2021 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvloed
Afbreking: oor•vloed
Samestelling: oor + vloed


Selfstandige naamwoord: oorvloed
Meervoud:

Betekenis:
• Meer as wat nodig is.

Gebruik:
• Die sewe vet jare van oorvloed is deur sewe maer jaar van skaarste gevolg.

Antoniem:
• tekort

Afgelei:
• oorvloedig

Vertaling:
Engels: abundance, plenty
Nederlands: overvloed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geestesoog
Volgende onderwerp: beroerte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:39:01 MGT 2024