Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongedeerd
ongedeerd [boodskap #137836] Do, 02 September 2021 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongedeerd
Afbreking: on•ge•deerd


Byvoeglike naamwoord: ongedeerd
Attributief: ongedeerde

Betekenis:
• Veilig en sonder enige letsels of skade.

Gebruik:
• Die motor is afgeskryf, maar die insittendes het ongedeerd daarvan afgekom.

Sinoniem:
• heelhuids
• ongeskonde
• onbeskadig
• veilig

Antoniem:
• beseer

Vertaling:
Engels: unhurt, unharmed, unscathed
Nederlands: ongedeerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leksikon
Volgende onderwerp: geestesoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:55:50 MGT 2024