Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfoei
verfoei [boodskap #137834] Do, 02 September 2021 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfoei
Afbreking: ver•foei
Samestelling: ver- + foei


Werkwoord: verfoei
Verlede tyd: het verfoei

Betekenis:
• Om iets of iemand te verafsku; 'n afkeer of weersin hê; met veragting bejeën.

Gebruik:
• Ek verfoei mense wat diere mishandel.

Sinoniem:
• haat
• verpes
• versmaad
• verafsku
• verag
• minag
• verwerp

Afgelei:
• verfoeiing
• verfoeilik
• verfoeisel

Vertaling:
Engels: to detest, loathe, abominate
Nederlands: verfoeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karee
Volgende onderwerp: leksikon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:10:24 MGT 2024