Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loopraam
loopraam [boodskap #137832] Do, 02 September 2021 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Loopraam.
'n Loopraam.
loopraam
Afbreking: loop•raam
Samestelling: loop + raam


Selfstandige naamwoord: loopraam
Meervoud: looprame
Verkleinwoord: loopraampie
Meervoud van verkleining: loopraampies

Betekenis:
• 'n Huplmiddel wat iemand ondersteun as hy/sy loop.

Gebruik:
• Die ou tannie loop met haar loopraam in die straat af.

Sinoniem:
• staphulp

Vertaling:
Engels: walking frame, walker
Nederlands: looprek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldelik
Volgende onderwerp: karee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 20:11:32 MGT 2024