Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldelik
geldelik [boodskap #137831] Do, 02 September 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldelik
Afbreking: gel•de•lik
Samestelling: geld + -elik


Byvoeglike naamwoord: geldelik
Attributief: geldelike

Betekenis:
• Wat geld betref; met betrekking tot finansies.

Gebruik:
• Die organisasie is geldelik in die verknorsing.

Sinoniem:
• finansieel

Vertaling:
Engels: financial, monetary, pecuniary
Nederlands: geldelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoets
Volgende onderwerp: loopraam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 09 00:59:18 MGT 2024