Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanspreeklikheid
aanspreeklikheid [boodskap #137828] Do, 02 September 2021 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanspreeklikheid
Afbreking: aan•spreek•lik•heid
Samestelling: aanspreeklik + -heid


Selfstandige naamwoord: aanspreeklikheid
Meervoud: aanspreeklikhede

Betekenis:
• Die verpligting om vir iets verantwoordelik te wees en daarvoor aanspreeklik gehou te word.

Gebruik:
• Ek het geen aandeel hierin nie en aanvaar geen aanspreeklikheid hiervoor nie.

Sinoniem:
• toerekenbaarheid
• toerekeningsvatbaarheid
• verantwoordelikheid
• verantwoording
• vervolgbaarheid

Afgelei:
• aanspreeklikheidsversekering
• regsaanspreeklikheid

Vertaling:
Engels: accountibility, liability
Nederlands: aansprakelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minderwaardig
Volgende onderwerp: gimkana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:43:47 MGT 2024