Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasgoeddraad
wasgoeddraad [boodskap #137826] Wo, 01 September 2021 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20210
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat wasgoed oor 'n wasgoeddraad hang.
'n Vrou wat wasgoed oor 'n wasgoeddraad hang.
wasgoeddraad
Afbreking: was•goed•draad
Samestelling: wasgoed + draad


Selfstandige naamwoord: wasgoeddraad
Meervoud: wasgoeddrade
Verkleinwoord: wasgoeddraadjie
Meervoud van verkleining: wasgoeddraadjies

Betekenis:
• Draad of tou waaroor wasgoed gehang word om droog te word.

Gebruik:
• As spasie beperk is kan 'n intrekbare wasgoeddraad geïnstalleer word.

Sinoniem:
• waslyn
• wasgoedlyn

Vertaling:
Engels: washing line
Nederlands: waslijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beknop
Volgende onderwerp: minderwaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 15:41:43 MGT 2024