Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koördinasie
koördinasie [boodskap #137822] Wo, 01 September 2021 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koördinasie
Afbreking: ko•ör•di•na•sie


Selfstandige naamwoord: koördinasie
Meervoud: koördinasies

Betekenis:
• Die handeling om verskillende mense of dinge te laat saamwerk om 'n gemeenskaplike doel te bereik.

Gebruik:
• Driebeenresies bevorder spanwerk en koördinasie.

Sinoniem:
• harmonisering
• samespel
• samewerking
• sinchronisasie

Afgelei:
• koördinasieprobleme
• koördinasiereël
• oogkoördinasie
• hand-oogkoördinasie

Verwant:
• koördineer
• koördinering

Vertaling:
Engels: coordination
Nederlands: coördinatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plettervat
Volgende onderwerp: onvoorwaardelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:12:36 MGT 2024