Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meteoroïde
meteoroïde [boodskap #137814] Di, 31 Augustus 2021 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meteoroïde
Afbreking: me•te•o•ro•ï•de


Selfstandige naamwoord: meteoroïde
Meervoud: meteoroïdes
Verkleinwoord: meteoroïedjie
Meervoud van verkleining: meteoroïedjies

Betekenis:
• 'n Soliede voorwerp wat in die interplanetêre ruimte beweeg, kleiner as 'n asteroïde en groter as 'n atoom.

Gebruik:
• Die sigbare pad van 'n meteoroïde wat die atmosfeer binnedring word 'n meteoor genoem.
• Wanneer 'n meteoroïde die aarde tref, word dit 'n meteoriet genoem.

Wisselvorm:
• meteoroïed

Vertaling:
Engels: meteoroid
Nederlands: meteoroïde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denker
Volgende onderwerp: kwajong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:28:09 MGT 2024