Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impliseer
impliseer [boodskap #137691] Vr, 20 Augustus 2021 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
impliseer
Afbreking: im•pli•seer


Werkwoord: impliseer
Verlede tyd: het geïmpliseer

Betekenis:
• Iets te kenne gee sonder om dit reguit te sê; daarop sinspeel; insinueer; suggereer.
• Om iets as 'n bybetekenis aan te dui.
• Iemand van iets beskuldig; inkrimineer.

Gebruik:
Impliseer jy daarmee dat ek vet is?
• Risiko's impliseer immers ook geleenthede!
• Die polisie het almal wat in die saak geïmpliseer word in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• insinueer
• suggereer

Afgelei:
• implikasie
• implisiet

Vertaling:
Engels: to imply; implicate
Nederlands: impliceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: endokrinologie
Volgende onderwerp: lasteraar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:35:01 MGT 2024