Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endokrinologie
endokrinologie [boodskap #137690] Vr, 20 Augustus 2021 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
endokrinologie
Afbreking: en•do•kri•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: endokrinologie
Meervoud:

Betekenis:
• Studie van die endokriene kliere en die hormone wat dit afskei.

Gebruik:
• 'n Dokter wat in endokrinologie spesialiseer behandel mense met diabetes, obesiteit en ander hormonale afwykings.

Sinoniem:
• hormoonkunde

Verwant:
• endokrinologies
• endokrinoloog

Vertaling:
Engels: endocrinology
Nederlands: endocrinologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarkleed
Volgende onderwerp: impliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:34:57 MGT 2024