Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarkleed
haarkleed [boodskap #137689] Vr, 20 Augustus 2021 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haarkleed
Afbreking: haar•kleed
Samestelling: haar + kleed


Selfstandige naamwoord: haarkleed
Meervoud: haarklede
Verkleinwoord: haarkleedjie
Meervoud van verkleining: haarkleedjies

Betekenis:
• Digte liggaamshare wat 'n dier bedek.

Gebruik:
• Die bok het 'n rooibruin haarkleed met 'n wet vlek op die keel.

Wisselvorm:
• harekleed

Sinoniem:
• pels
• vag

Vertaling:
Engels: fur, pelt
Nederlands: haarkleed, vacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ommesientjie
Volgende onderwerp: endokrinologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:42:14 MGT 2024