Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asindeton
asindeton [boodskap #137687] Vr, 20 Augustus 2021 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asindeton
Afbreking: a•sin•de•ton


Selfstandige naamwoord: asindeton
Meervoud: asindetons

Betekenis:
• Stylfiguur waar voegwoorde weggelaat word (ter wille van bondigheid of die rymskema).

Gebruik:
• D.J. Opperman gebruik asindeton in die volgende sin: "My hart broei oor die stad; glas, sink, beton."

Antoniem:
• polisindeton

Vertaling:
Engels: asindeton
Nederlands: asindeton

Nota:
• Van Grieks: a = geen; sindeton = voegwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaaiman
Volgende onderwerp: ommesientjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:49:03 MGT 2024