Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » superlatief
superlatief [boodskap #137682] Vr, 20 Augustus 2021 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
superlatief
Afbreking: su•per•la•tief
Uitspraak: /sypərlɑˈtif/


Selfstandige naamwoord: superlatief
Meervoud: superlatiewe

Betekenis:
• Die oortreffende trap van 'n byvoeglike naamwoord.

Gebruik:
• Die superlatief van "ver" is "verste" .
• Haar opstel is vol superlatiewe.

Sinoniem:
• oortreffende trap

Afkorting:
• sup.

Verwant:
• komparatief

Vertaling:
Engels: superlative
Nederlands: superlatief, overtreffende trap


Byvoeglike naamwoord: superlatief
Attributief: superlatiewe

Betekenis:
• Wat alles oortref.

Gebruik:
• Wat is die superlatiewe vorm van groot? [Antwoord: grootste]

Vertaling:
Engels: superlative
Nederlands: overtreffende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: onbillik
Volgende onderwerp: deurweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 22:03:42 MGT 2024