Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jogurt
jogurt [boodskap #137680] Do, 19 Augustus 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jogurt
Jogurt
jogurt
Afbreking: jo•gurt
Uitspraak: /ˈjo.xœrt/


Selfstandige naamwoord: jogurt
Meervoud: jogurts
Verkleinwoord: jogurtjie
Meervoud van verkleining: jogurtjies

Betekenis:
• Suiwelproduk met 'n effense suur smaak wat van vars melk berei word.

Gebruik:
Jogurt word met jogurtkulture (melksuurbakterieë) vervaardig wat die melk verdik en suur laat word.

Wisselvorm:
• joghurt

Sinoniem:
• bakteriemelk

Vertaling:
Engels: yoghurt
Nederlands: yoghurt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: holografie
Volgende onderwerp: onbillik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:35:35 MGT 2024