Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » holografie
holografie [boodskap #137679] Do, 19 Augustus 2021 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
holografie
Afbreking: ho•lo•gra•fie


Selfstandige naamwoord: holografie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap agter die skep van hologramme.

Gebruik:
• Met behulp van holografie kan drie-dimensionele beelde geprojekteer word.

Sinoniem:
• stereoskopie

Verwant:
• holograaf
• holografies
• hologram

Vertaling:
Engels: holography
Nederlands: holografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoefslag
Volgende onderwerp: jogurt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:39:14 MGT 2024