Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heuningby
heuningby [boodskap #137669] Do, 19 Augustus 2021 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Heuningby.
'n Heuningby.
heuningby
Afbreking: heu•ning•by
Samestelling: heuning + by


Selfstandige naamwoord: heuningby
Meervoud: heuningbye
Verkleinwoord: heuningbytjie
Meervoud van verkleining: heuningbytjies

Betekenis:
• Insek met vlerke wat heuning en byewas produseer en gewasse bestuif, Apis mellifera.

Gebruik:
Heuningbye versamel die nektar van blomme om heuning te maak.

Sinoniem:
• by

Vertaling:
Engels: honey bee
Nederlands: honingbij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insulien
Volgende onderwerp: heksagonaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:36:12 MGT 2024