Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koevoet
koevoet [boodskap #137666] Do, 19 Augustus 2021 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koevoet.
'n Koevoet.
'n Koevoet word gebruik.
'n Koevoet word gebruik.
koevoet
Afbreking: koe•voet


Selfstandige naamwoord: koevoet
Meervoud: koevoete
Verkleinwoord: koevoetjie
Meervoud van verkleining: koevoetjies

Betekenis:
• Langwerpig yster met 'n klou wat as 'n hefboom gebruik word om voorwerpe te verskuif of oop te breek.

Gebruik:
• Ons het 'n koevoet nodig om die krat oop te maak.

Spreekwoord:
• Van 'n naald tot 'n koevoet. [Alles.]

Sinoniem:
• breekyster

Afgelei:
• hefkoevoet
• koevoetjong
• kromkoevoet
• wigkoevoet

Vertaling:
Engels: crowbar, lever, jemmy
Nederlands: koevoet

Nota:
• Die klou herinner aan 'n koei se voet, vandaar die naam.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hubaar
Volgende onderwerp: knalgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:41:53 MGT 2024