Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plankvloer
plankvloer [boodskap #137653] Wo, 18 Augustus 2021 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Plankvloer.
'n Plankvloer.
plankvloer
Afbreking: plank•vloer
Samestelling: plank + vloer


Selfstandige naamwoord: plankvloer
Meervoud: plankvloere
Verkleinwoord: plankvloertjie
Meervoud van verkleining: plankvloertjies

Betekenis:
• 'n Vloer van planke.

Gebruik:
• Die een kamer het 'n plankvloer en die ander een het 'n mat.

Sinoniem:
• houtvloer

Vertaling:
Engels: plank floor, boarded floor
Nederlands: parketvloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiekar
Volgende onderwerp: osoonlaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:42:24 MGT 2024