Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplyn
oplyn [boodskap #137645] Wo, 18 Augustus 2021 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplyn
Afbreking: op•lyn
Samestelling: op + lyn


Werkwoord: lyn op, oplyn
Verlede tyd: het opgelyn
Teenwoordige deelwoord: opgelynde

Betekenis:
• Om in 'n lyn in te bring of in 'n lyn te rangskik.

Gebruik:
• Dit gebeur selde dat al die planete in die sonnestelsel oplyn.

Sinoniem:
• belyn
• kollimeer
• oriënteer
• rig

Afgelei:
• oplynig

Vertaling:
Engels: to line up
Nederlands: op één lijn staan, oplijnen


Byvoeglike naamwoord: oplyn

Betekenis:
• Aanlyn op die internet of op die telefoon.

Gebruik:
• Ons nuwe webtuiste in oplyn.
• Telefoon vir jou, jou ma is oplyn.

Vertaling:
Engels: be online
Nederlands: online

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspuiting
Volgende onderwerp: rugstring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:35:13 MGT 2024