Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermoede
vermoede [boodskap #137621] Di, 17 Augustus 2021 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermoede
Afbreking: ver•moe•de


Selfstandige naamwoord: vermoede
Meervoud: vermoedes, vermoedens
Verkleinwoord: vermoedetjie
Meervoud van verkleining: vermoedetjies

Betekenis:
• 'n Voorgevoel oor iets; dit wat vermoed word.

Gebruik:
• Die onderwyser kan 'n maatskaplike werker kontak as daar 'n vermoede bestaan dat die leerder se welsyn bedreig word.

Sinoniem:
• agterdog
• argwaan
• deduksie
• gedagte
• gissing
• mening
• skatting
• spekulasie
• spesmaas
• suspisie
• verdenking
• veronderstelling
• verwagting
• voorgevoel
• waarskynlikheid
• wantroue

Afgelei:
• vermoedelik

Vertaling:
Engels: assumption, supposition, conjecture, suspicion, presumption, guess
Nederlands: vermoede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onkundig
Volgende onderwerp: gifstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:38:18 MGT 2024