Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkundig
onkundig [boodskap #137620] Di, 17 Augustus 2021 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkundig
Afbreking: on•kun•dig
Samestelling: on- + kundig


Byvoeglike naamwoord: onkundig
Vergrotende trap: onkundiger
Oortreffende trap: onkundigste
Attributief: onkundige
Partitief: onkundigs

Betekenis:
• Wat nie van iets weet nie; nie oor die nodige kennis of vaardigheid beskik nie.

Gebruik:
• Die regter in onkundig, maar darem nie heeltemal onbevoeg nie.

Sinoniem:
• dom
• onbelese
• onbewus
• onervare
• ongeleerd
• ongeletterd
• oningelig
• onwetend

Antoniem:
• ingelig
• kundig

Afgelei:
• onkundigheid

Vertaling:
Engels: ignorant, unaware; unskilful
Nederlands: onkundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spandabelrig
Volgende onderwerp: vermoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:36:04 MGT 2024