Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -ste
-ste [boodskap #137612] Ma, 16 Augustus 2021 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-ste
Afbreking: -ste
Uitspraak: /stə/


Agtervoegsel: -ste

Betekenis:
• Agtervoegsel om die superlatief (oortreffende trap) van 'n byvoeglike naamwoord te vorm.
• Agtervoegsel waarmee die meeste rangtelwoorde van hooftelwoorde gevorm word.

Gebruik:
• Die oortreffende trap van mooi is mooiste (mooi + -ste).
• Die rangtelwoord van agt is agtste (agt + -ste).

Vertaling:
Nederlands: -ste

Nota:
• As 'n byvoeglike naamwoord op 'n "s" eindig, kry die oortreffende trap twee s'e (vas -> vasste).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gluur
Volgende onderwerp: meem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:25:39 MGT 2024