Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verloorder
verloorder [boodskap #137606] Ma, 16 Augustus 2021 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verloorder
Afbreking: ver•loor•der
Samestelling: verloor + -der


Selfstandige naamwoord: verloorder
Meervoud: verloorders
Verkleinwoord: verloordertjie
Meervoud van verkleining: verloordertjies

Betekenis:
• Iemand wat verloor. Persoon wat die onderspit delf.

Gebruik:
• Die verloorder het 'n troosprys ontvang.

Antoniem:
• wenner

Vertaling:
Engels: loser
Nederlands: verliezer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterkanon
Volgende onderwerp: vierkantig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:49:01 MGT 2024