Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saffier
saffier [boodskap #137587] Sa, 14 Augustus 2021 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Saffier.
'n Saffier.
saffier
Afbreking: saf•fier
Uitspraak: /saˈfir/


Selfstandige naamwoord: saffier
Meervoud: saffiere
Verkleinwoord: saffiertjie
Meervoud van verkleining: saffiertjies

Betekenis:
• 'n Duursame, blou edelsteen, 'n variant van korund (Al2O3).

Gebruik:
• Die Ster van Indië is 'n saffier met 'n massa van 563,35 karaat.

Afgelei:
• saffierblou
• saffierbruilof
• saffierkwarts
• saffiersteen

Vertaling:
Engels: sapphire
Nederlands: saffier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaspis
Volgende onderwerp: sjef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:49:24 MGT 2024