Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sessie
sessie [boodskap #137572] Vr, 13 Augustus 2021 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sessie
Afbreking: ses•sie


Selfstandige naamwoord: sessie
Meervoud: sessies
Verkleinwoord: sessietjie
Meervoud van verkleining: sessietjies

Betekenis:
• Die tyd wat sonder onderbreking aan 'n aktiwiteit bestee word.
• 'n Byeenkoms van mense of rekenaars wat kommunikeer.
• Verkleinwoord van ses.

Gebruik:
• Die kursus bestaan uit 8 weeklikse sessies van 90 minute elk.
• Die parlement is tans in sessie. Teken aan om 'n sessie te bewerkstellig.
• Toe ek 'n standerd sessie was het ek meer in sport as skoolwerk belanggestel.

Sinoniem:
• beurt
• byeenkoms
• geleentheid
• periode
• sitting
• skof
• vergadering
• werktyd

Hiponiem:
• drafsessie
• eetsessie
• fotosessie
• oefensessie
• opleidingsessie
• regpaksessie
• sangsessie
• soensessie
• werksessie

Vertaling:
Engels: session
Nederlands: sessie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opleidingsessie
Volgende onderwerp: branderplankry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:34:23 MGT 2024