Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opheffing
opheffing [boodskap #137565] Do, 12 Augustus 2021 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opheffing
Afbreking: op•hef•fing
Samestelling: ophef + - (f)ing


Selfstandige naamwoord: opheffing
Meervoud: opheffings

Betekenis:
• Die handeling om iets na boontoe te beweeg.
• Die handeling om iemand op 'n hoër peil te bring.
• Die handeling om iets te beëindiging of ongedaan te maak; staking; afskaffing.

Gebruik:
• 'n Mens kan jou rug met die skielike opheffing van 'n swaar gewig beseer.
• Die organisasie beywer hom vir die opheffing van arm en behoeftige mense.
• Die opheffing van die verbod is wyd verwelkom.

Afgelei:
• opheffingsaksies
• opheffingsorganisasies
• opheffingsprojek
• opheffingsproses
• opheffingswerk

Vertaling:
Engels: elevation, raising; abolishment
Nederlands: opheffing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karnaval
Volgende onderwerp: kader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:32:35 MGT 2024