Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verys
verys [boodskap #137540] Di, 10 Augustus 2021 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verys
Afbreking: ver•ys
Samestelling: ver- + ys


Werkwoord: verys
Verlede tyd: het verys
Teenwoordige deelwoord: verysde

Betekenis:
• Om 'n vloeistof tot ys te verander.
• (figuurlik) Om te versteen van skrik.

Gebruik:
• Hael is reëndruppels wat in die koue verys het.
• Toe sy hom sien, verys sy in haar spore.

Sinoniem:
• bevries
• verhard
• versteen

Homofoon:
• vereis (verg; dringend vra)

Afgelei:
• verysing

Vertaling:
Engels: to turn into ice, freeze over, glaciate
Nederlands: verijzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplui
Volgende onderwerp: verdra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:42:25 MGT 2024