Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Metusalag
Metusalag [boodskap #137467] Di, 03 Augustus 2021 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Metusalag
Afbreking: Me•tu•sa•lag


Selfstandige naamwoord: Metusalag
Meervoud: Metusalags

Betekenis:
• Persoon in die Bybel wat 969 jaar oud geword het.
• (figuurlik) Iemand wat al baie oud is; aartsvader; gryskop.

Gebruik:
• Toe Metusalag 187 was, is sy seun Lameg gebore. Metusalag het ... nog 782 jaar geleef... [Genesis 5:26-27]
• Hy is 'n regte Metusalag!

Sinoniem:
• Metusalem

Vertaling:
Engels: Methuselah
Nederlands: Metusalem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelgat
Volgende onderwerp: ortodontis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:45:52 MGT 2024