Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katarsis
katarsis [boodskap #137465] Di, 03 Augustus 2021 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katarsis
Afbreking: ka•tar•sis


Selfstandige naamwoord: katarsis
Meervoud: katarsisse

Betekenis:
• Die vrylating van emosionele spanning na 'n oorweldigende ervaring; ontlading van emosies wat die gees suiwer en tot vernuwing lei.
• (ongewoon) 'n Suiwering van die spysverteringstelsel m.b.v. 'n purgeermiddel.

Gebruik:
• Kuns kan dikwels as 'n uitlaatklep dien; 'n katarsis wat tot suiwering en helderheid lei.

Sinoniem:
• purgering
• reiniging
• suiwering
• vernuwing

Afgelei:
• katarsisteorie

Vertaling:
Engels: catharsis
Nederlands: catharsis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ratelslang
Volgende onderwerp: sleutelgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:40:43 MGT 2024