Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » milieu
milieu [boodskap #137448] So, 01 Augustus 2021 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
milieu
Afbreking: mil•ieu


Selfstandige naamwoord: milieu
Meervoud: milieus
Verkleinwoord: milieutjie
Meervoud van verkleining: milieutjies

Betekenis:
• (sosiologie) Sosiale omgewing; maatskaplike, kulturele en religieuse agtergrond.
• (biologie) Die wêreldwye natuurlike omgewing.

Gebruik:
• Sy het in 'n beskermde milieu opgegroei.
• Koolsuurgas en ander broeikasgasse is sleg vir die milieu.

Sinoniem:
• agtergrond
• atmosfeer
• kring
• lokaliteit
• omgewing
• sfeer

Vertaling:
Engels: milieu, environment, surroundings
Nederlands: milieu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alvorens
Volgende onderwerp: evangelie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:56:23 MGT 2024