Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alvorens
alvorens [boodskap #137447] So, 01 Augustus 2021 17:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alvorens
Afbreking: al•vo•rens


Voegwoord: alvorens

Betekenis:
• Voor iets anders. Lui 'n handeling in wat die hoofsin voorafgaan.

Gebruik:
• Dink alvorens jy iets doen wat jy later gaan berou.

Sinoniem:
• aleer
• eer
• eerdat
• voor
• voordat

Vertaling:
Engels: before, previous to
Nederlands: alvorens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blywend
Volgende onderwerp: milieu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:46:55 MGT 2024