Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorjaar
voorjaar [boodskap #137444] So, 01 Augustus 2021 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorjaar
Afbreking: voor•jaar
Samestelling: voor + jaar


Selfstandige naamwoord: voorjaar
Meervoud: voorjare
Verkleinwoord: voorjaartjie
Meervoud van verkleining: voorjaartjies

Betekenis:
• Die tyd van die jaar tussen die winter en die somer.

Gebruik:
• In die voorjaar begin die bome te bot.

Sinoniem:
• lente

Antoniem:
• najaar

Afgelei:
• voorjaarsaand
• voorjaarsdag
• voorjaarsmode
• voorjaarsnagewening
• voorjaarsweer

Vertaling:
Engels: spring
Nederlands: voorjaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: najaar
Volgende onderwerp: nakend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 00:00:03 MGT 2024