Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » najaar
najaar [boodskap #137443] So, 01 Augustus 2021 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
najaar
Afbreking: na•jaar
Samestelling: na + jaar


Selfstandige naamwoord: najaar
Meervoud: najare
Verkleinwoord: najaartjie
Meervoud van verkleining: najaartjies

Betekenis:
• Die tyd van die jaar tussen die somer en die winter.

Gebruik:
• In die najaar val die bome se blare af.

Sinoniem:
• herfs

Antoniem:
• voorjaar

Afgelei:
• najaarsaans
• najaarsdag
• najaarsdroom
• najaarshout
• najaarsopruiming
• najaarstorm
• najaarsuitverkoop
• najaarsweer

Vertaling:
Engels: autumn
Nederlands: najaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naderhand
Volgende onderwerp: voorjaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:36:35 MGT 2024