Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorado
dorado [boodskap #137440] Sa, 31 Julie 2021 21:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dorado
Afbreking: do•ra•do


Selfstandige naamwoord: dorado
Meervoud: dorado's
Verkleinwoord: dorado'tjie
Meervoud van verkleining: dorado'tjies

Betekenis:
• 'n Paradysagtige land van welvaart of voorspoed.
• 'n Goudkleurige seevis; die dorade of goudmakriel.

Gebruik:
Dorado is 'n legendariese verlore stad van goud wat volgens gerugte êrens in die onverkende binneland van Suid-Amerika geleë is.
• Die dorado is 'n heerlike eetvis met wit vleis wat min vet bevat.

Sinoniem:
• eldorado
• goudland
• luilekkerland
• paradys
• sprokiesland

Vertaling:
Engels: dorado
Nederlands: dorado

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskeidingsorgaan
Volgende onderwerp: nadelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:41:13 MGT 2024